Klimtol

 Paperback
Lieferzeit: Print on Demand - Lieferbar innerhalb von 3-5 Werktagen I

29,38 €*

Alle Preise inkl. MwSt. | Versandkostenfrei
ISBN-13:
9780624057796
Veröffentl:
2013
Einband:
Paperback
Erscheinungsdatum:
01.09.2013
Seiten:
352
Autor:
Etienne Van Heerden
Gewicht:
600 g
Format:
234x156x21 mm
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:
Die verweefde verhale van Ludo Loeloeraai, die yo-yo-kampioen, Snaartjie Windvogel (die vioolspeler uit In stede van liefde, wat op Matjiesfontein grootword en as 'n sekswerker in die Kaap beland), Elsabé en Doris Steyn, en Eenslie Maree, die Adelbors, vorm die basis van hierdie langverwagte roman. Dis hulle almal se geskiedenis, maar veral dié van Ludo, wat op Paternoster afgetree het, en mymer oor sy verlede as pelgrim-yo-yo-speler wat van dorp tot dorp gery en mense vermaak het in skoolsale en skure. Sy rustige lewe word omvergewerp wanneer sy verlede hom begin inhaal.En dan vind daar 'n opspraakwekkende moord plaas . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.