download
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Susanna M Lingua Gunstelinge 2

 Ebook
Sofort lieferbar | Lieferzeit:3-5 Tage I

19,99 €*

ISBN-13:
9780624057369
Einband:
Ebook
Seiten:
520
Autor:
Susanna M. Lingua
Serie:
Melodie
eBook Typ:
Adobe Digital Editions
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:
Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas 'n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouché alles. Geen Brank kon nog ooit nee sê vir 'n uitdaging nie, maar weet Lecia dat dié voorwaardes behels dat Wouter 'n sê het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? 'n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak 'n verterende vlam . . . tot 'n jaagduiwel op 'n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op 'n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesië: Graaf Marco de Castellano - eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn - tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op 'n perd se rug of op 'n trekker aan't ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van 'n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, 'n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.